Denver Pyle

Denver Pyle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Denver Dell Pyle
Geboorte (1920-05-11)11 Mei 1920
Sterfte 25 Desember 1997 (op 77)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Denver Pyle (11 Mei 1920 – 25 Desember 1997) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Shot Liberty Valance (1962), Bonnie and Clyde (1967), en Maverick (1994), en in die televisiereeks The Andy Griffith Show (1960).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search